Hooglied 7:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat ons vroeg na die wingerde gaan, laat ons sien of die wingerdstok uitloop, die druiwebloeisel oopgaan, die granate blom. Daar sal ek u my liefde gee.

Hooglied 7

Hooglied 7:5-13