Hooglied 7:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. HOE mooi is u skrede in die skoene, o edele dogter! Die golwende lyne van u heupe is soos halssierade, ’n werk van kunstenaarshande.

2. U nawel is ’n ronde kom — laat die gemengde wyn nie ontbreek nie. U liggaam is ’n hoop koring, omring deur lelies.

3. U twee borste is soos twee lammers, tweelinge van ’n gemsbok.

Hooglied 7