Hooglied 6:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Een, dié is my duif, my volmaakte, die enigste vir haar moeder; sy is die uitverkorene vir die een wat haar gebaar het. Die dogters het haar gesien en haar gelukkig geprys, die koninginne en die byvroue, en haar geroem:

Hooglied 6

Hooglied 6:1-13