Hooglied 6:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Draai u oë van my af weg, want hulle verskrik my; u hare is soos ’n kudde bokke wat van Gílead afgolf.

Hooglied 6

Hooglied 6:1-13