Hooglied 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het vir my beminde oopgemaak, maar my beminde het weggedraai, verbygegaan; ek het my besinning verloor toe hy gespreek het; ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie; ek het na hom geroep, maar hy het my nie geantwoord nie.

Hooglied 5

Hooglied 5:1-7