Hooglied 5:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het geslaap, maar my hart het gewaak. Hoor, my beminde klop: Maak vir my oop, my suster, my vriendin, my duif, my volmaakte! Want my hoof is vol dou, my haarlokke vol nagdruppels.

Hooglied 5

Hooglied 5:1-10