Hooglied 4:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Saam met my van die Líbanon af, bruid, saam met my van die Líbanon af, o kom! Trek af van die top van Amána, van die top van Senir en van Hermon, van die lêplekke van die leeus, van die berge van die luiperds.

Hooglied 4

Hooglied 4:2-16