Hooglied 4:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

HOE mooi is u tog, my vriendin, hoe mooi is u tog, u oë is soos duiwe deur u sluier heen; u hare is soos ’n kudde bokke wat van die gebergte van Gílead afgolf.

Hooglied 4

Hooglied 4:1-9