Hooglied 3:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Skaars het ek van hulle af verder gegaan, of ek het my sielsbeminde gevind; ek het hom vasgehou en hom nie gelos voordat ek hom gebring het in die huis van my moeder en in die binnekamer van haar wat my gebaar het nie.

Hooglied 3

Hooglied 3:1-11