Hooglied 2:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My beminde lyk soos ’n gemsbok of soos ’n jong takbok. Daar staan hy agter ons muur! Hy kyk deur die vensters in, hy speur deur die tralies heen.

Hooglied 2

Hooglied 2:1-14