Hebreërs 8:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hulle wat ’n afbeeldsel en skaduwee van die hemelse dinge bedien, soos Moses ’n goddelike bevel ontvang het toe hy die tabernakel sou voltooi; want Hy het gesê: Kyk dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat jou op die berg getoon is.

Hebreërs 8

Hebreërs 8:1-13