Hebreërs 8:12-13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink