Hebreërs 6:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar, geliefdes, ons is aangaande julle van beter dinge oortuig, dinge wat saamhang met die saligheid, al spreek ons ook so.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:1-10