Hebreërs 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ons verlang dat elkeen van julle dieselfde ywer mag toon om te kom tot die volkome sekerheid van die hoop tot die einde toe;

Hebreërs 6

Hebreërs 6:1-13