Hebreërs 4:8-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. Want as Josua aan hulle rus gegee het, sou Hy nie van ’n ander dag daarná spreek nie.

9. Daar bly dus ’n sabbatsrus oor vir die volk van God;

10. want wie in sy rus ingegaan het, rus ook self van sy werke soos God van syne.

Hebreërs 4