Hebreërs 3:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAAROM, heilige broeders, deelgenote van die hemelse roeping, let op die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Christus Jesus,

2. wat getrou was aan Hom wat Hom aangestel het, net soos Moses ook in sy hele huis.

Hebreërs 3