Hebreërs 2:17-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrekking tot God staan, om die sondes van die volk te versoen.

18. Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy dié help wat versoek word.

Hebreërs 2