Hebreërs 13:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moenie rondgeslinger word deur allerhande en vreemde leringe nie; want dit is goed dat die hart versterk word deur genade, nie deur voedsel nie, waarvan die wat daarin gewandel het, geen voordeel gehad het nie.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:8-13