Hebreërs 13:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:1-15