Hebreërs 13:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

julle volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Amen.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:11-25