Hebreërs 12:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pas op dat julle Hom wat spreek, nie afwys nie; want as húlle nie ontvlug het nie wat Hom afgewys het toe Hy op aarde ’n goddelike waarskuwing gegee het, veel minder óns wat ons van Hom afkeer nou dat Hy uit die hemele spreek.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:20-29