Hebreërs 12:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

by die feestelike vergadering en die gemeente van eersgeborenes wat in die hemele opgeskrywe is, en by God, die Regter van almal, en by die geeste van die volmaakte regverdiges,

Hebreërs 12

Hebreërs 12:14-29