Hebreërs 12:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want julle weet dat hy, toe hy ook later die seën wou beërwe, verwerp is, want hy het geen geleentheid vir berou gevind nie, al het hy dit met trane vurig begeer.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:10-22