Hebreërs 12:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en maak reguit paaie vir julle voete, sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, maar liewer gesond gemaak word.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:12-19