Hebreërs 12:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie ’n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter ’n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:7-13