Hebreërs 12:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,

Hebreërs 12

Hebreërs 12:1-4