Hebreërs 11:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

die wêreld was hulle nie werd nie — hulle het in woestyne rondgedwaal en op berge en in spelonke en skeure in die grond.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:34-40