Hebreërs 11:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Deur die geloof is Moses ná sy geboorte deur sy ouers drie maande lank weggesteek, omdat hulle gesien het dat die seuntjie mooi was; en hulle het nie die gebod van die koning gevrees nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:15-33