Hebreërs 11:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die geloof het hulle almal gesterwe sonder om die beloftes te verkry, maar hulle het dit uit die verte gesien en geglo en begroet, en het bely dat hulle vreemdelinge en bywoners op aarde was.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:3-19