Hebreërs 10:36-38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

36. Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.

37. Want nog ’n klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie.

38. Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie.

Hebreërs 10