Hebreërs 10:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God vertrap het en die bloed van die testament waardeur hy geheilig is, onrein geag en die Gees van genade gesmaad het?

Hebreërs 10

Hebreërs 10:21-31