Hebreërs 10:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:23-29