Hebreërs 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WANT die wet, wat ’n skaduwee het van die toekomstige weldade, nie die beeld self van die dinge nie, kan nooit deur dieselfde offers wat jaar na jaar gedurig gebring word, die wat toetree, tot volmaaktheid lei nie.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:1-8