Handelinge 9:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe staan Saulus van die grond af op, en alhoewel sy oë oop was, het hy niemand gesien nie; en hulle het hom aan die hand gelei en in Damaskus ingebring.

Handelinge 9

Handelinge 9:3-14