Handelinge 9:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê: Wie is U, Here? En die Here antwoord: Ek is Jesus wat jy vervolg. Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop.

Handelinge 9

Handelinge 9:3-8