Handelinge 9:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy gee haar sy hand en laat haar opstaan. Daarop roep hy die heiliges en die weduwees en stel haar lewendig voor hulle.

Handelinge 9

Handelinge 9:36-43