Handelinge 9:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En almal wat hom gehoor het, was verbaas en het gesê: Is hý nie die man wat in Jerusalem uitgeroei het die wat hierdie Naam aanroep, en hier gekom het met die doel om hulle geboeid na die owerpriesters te bring nie?

Handelinge 9

Handelinge 9:19-30