Handelinge 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here sê vir hom: Gaan, want hy is vir My ’n uitverkore werktuig om my Naam te dra voor nasies en konings en die kinders van Israel.

Handelinge 9

Handelinge 9:8-24