Handelinge 8:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want uit baie van die wat onreine geeste gehad het, het die geeste uitgegaan terwyl hulle met ’n groot stem skreeu; en baie wat lam en kreupel was, het gesond geword.

Handelinge 8

Handelinge 8:1-13