Handelinge 8:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hofdienaar antwoord en sê vir Filippus: Ek bid u, van wie sê die profeet dit, van homself of van iemand anders?

Handelinge 8

Handelinge 8:29-35