Handelinge 7:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het hom die verbond van die besnydenis gegee, en so het hy die vader van Isak geword en hom op die agtste dag besny; en Isak het die vader van Jakob geword, en Jakob van die twaalf aartsvaders.

Handelinge 7

Handelinge 7:4-10