Handelinge 7:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het dit gesien en hom oor die gesig verwonder; en toe hy daarheen gaan om dit te besien, het die stem van die Here tot hom gekom:

Handelinge 7

Handelinge 7:30-32