Handelinge 7:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volgende dag het hy by hulle verskyn terwyl hulle besig was om te veg, en hy het by hulle aangedring om vrede te maak en gesê: Manne, julle is broers; waarom doen julle mekaar onreg aan?

Handelinge 7

Handelinge 7:21-35