Handelinge 6:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl almal wat in die Raad sit, hul oë stip op hom hou, sien hulle dat sy gesig soos die gesig van ’n engel was.

Handelinge 6

Handelinge 6:9-15