Handelinge 5:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Petrus: Ananías, waarom het die Satan jou hart vervul om vir die Heilige Gees te lieg en van die prys van die grond agter te hou?

Handelinge 5

Handelinge 5:1-13