Handelinge 5:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het ons julle nie uitdruklik verbied om in dié Naam te leer nie? En kyk, julle het Jerusalem met julle leer vervul; en julle wil die bloed van hierdie Man op ons bring.

Handelinge 5

Handelinge 5:23-37