Handelinge 5:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die gevangenis het ons in alle sekerheid toegesluit gevind, en die wagte het buite gestaan voor die deure; maar toe ons oopmaak, kry ons niemand daarbinne nie.

Handelinge 5

Handelinge 5:20-27