Handelinge 5:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die menigte van die stede in die omtrek het ook in Jerusalem bymekaargekom en siekes gebring en mense wat deur onreine geeste gekwel was; en hulle is almal genees.

Handelinge 5

Handelinge 5:9-24