Handelinge 4:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het hul geroep en hulle bevel gegee om in die geheel nie in die Naam van Jesus te spreek of te leer nie.

Handelinge 4

Handelinge 4:8-27