Handelinge 3:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Moses het tot die vaders gespreek: Die Here julle God sal vir julle ’n Profeet verwek uit julle broeders net soos ek is; na Hom moet julle luister volgens alles wat Hy met julle sal spreek.

Handelinge 3

Handelinge 3:16-26